| Modulekode | KLS 803 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | *Geslote – toelating tot hierdie module is onderhewig aan departementele keuring vir die MA Kliniese sielkunde-program. Die module se primêre doel is die kodering, interpretasie en administrasie van verskeidenheid psigometriese toetse ten einde tot ’n DSM IV-diagnose en psigodiagnose van kliënt/pasiënt te kan kom. ’n Sekondêre doel is om psigodiagnostiek in ander kontekste, soos byvoorbeeld die forensiese en die neurosielkunde, toe te pas. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | DS: MA Kliniese sielkunde-program |
| Kontaktyd | 2 seminare per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Akademiese organisasie | Sielkunde |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App